© All rights reserved - All products are in PDF format for self printing.

Waarde stories
Waarde stories
Waarde stories
Waarde stories
Waarde stories
  • Load image into Gallery viewer, Waarde stories
  • Load image into Gallery viewer, Waarde stories
  • Load image into Gallery viewer, Waarde stories
  • Load image into Gallery viewer, Waarde stories
  • Load image into Gallery viewer, Waarde stories

Waarde stories

Regular price
R 65.00
Sale price
R 65.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Hierdie boekie bestaan uit 18 waardevolle, unieke stories wat waardes uitbeeld.

Jana verlang om kinders se harte aan te raak met stories uit haar lewe. Sy is klein en fyn. Haar hartjie is rein en sy wil net deur iemand gehoor en onthou word - oud of jonk.

Alhoewel sy so verwonderd voorkom, het sy die mees komplekse lewe.

Sy is byna soos die karakter, Heidi. Jana het haar ouers hartseer gegroet en Oupa staan driedubbel die skoene vol.

Die volgende onderwerpe word behandel:

1. Vriendskap
2. Geloof
3. Respek
4. Vertroue
5. Geduld
6. Gevaar
7. Lojaliteit
8. Konflik
9. Veiligheid
10. Verantwoordelikheid
11. Vrees
12. Dapperheid
13. Hartseer
14. Foute
15. Gehoorsaamheid
16. Hoop
17. Aanvaarding
18. Oorwinning

Hierdie stories is gepas vir leerders vanaf 9 jaar en ouer.

Wolfie Designs is trots op KWALITEIT werk!