© All rights reserved - All products are in PDF format for self printing. No resource may be reproduced or resold whatsoever!

Voorsetsels - In die see

Voorsetsels - In die see

Regular price
R 20
Sale price
R 20
Regular price
R 0
Sold out
Unit price
per 
VAT included. Shipping calculated at checkout.

Met die hulp van Liezel Mc Duling Spraak-Taalterapeut het Wolfie Designs 'n hele reeks Spraak-Taalterapie hulpmiddels ontwerp.

Hierdie boekie het 10 Bladsye en is geskik vir ouderdomme 3-9 jaar.

Hoe kan voorsetsels die leerder se taal bevorder?

Dit is belangrik vir kinders om voorsetsels te verstaan sodat hulle instruksies korrek kan uitvoer.

Dit is verder belangrik vir hulle om voorsetsels korrek te gebruik sodat hulle ‘n boodskap
korrek kan oordra.

Hierdie hulpmiddel mag onder geen omstandighede herverkoop word of versprei word nie. 

PDF-formaat.