© All rights reserved - All products are in PDF format for self printing. No resource may be reproduced or resold whatsoever!

Voorsetsels - Boho hasie

Voorsetsels - Boho hasie

Regular price
R 15
Sale price
R 15
Regular price
R 0
Sold out
Unit price
per 
VAT included. Shipping calculated at checkout.

Hierdie boekie het 7 plakkate in. 

Die volgende voorsetsels is op die plakkate : links, regs, bo, onder, voor, agter, in.

Hoe kan voorsetsels die leerder se taal bevorder?

Dit is belangrik vir kinders om voorsetsels te verstaan sodat hulle instruksies korrek kan uitvoer.

Dit is verder belangrik vir hulle om voorsetsels korrek te gebruik sodat hulle ‘n boodskap
korrek kan oordra.

PDF-formaat.