© All rights reserved - All products are in PDF format for self printing. No resource may be reproduced or resold whatsoever!

My boekie oor voorgrond en agtergrond

My boekie oor voorgrond en agtergrond

Regular price
R 15
Sale price
R 15
Regular price
R 15
Sold out
Unit price
per 
VAT included. Shipping calculated at checkout.

Hierdie boekie het 15 bladsye.

Voorgrond-agtergrond is iemand se vermoë om visuele stimuli vanuit die agtergrond te onderskei.

Kinders wat hiermee sukkel, sal gewoonlik sukkel met die sortering van voorwerpe volgens kleur, grootte en vorm. Hulle sal gewoonlik sukkel om prente in bv. 'n besige storieboek te vind en lees sal ook uitdagend vir hulle wees.

Hierdie boekie mag nie versprei of herverkoop word nie.

PDF-formaat.