
Met die hulp van Liezel Mc Duling Spraak-Taalterapeut het Wolfie Designs 'n hele reeks Spraak-Taalterapie hulpmiddels ontwerp.
Hierdie pakket het 17 boekies.
Hierdie pakket bevat al die spraakterapie boekies wat Wolfie Designs beskikbaar het:
1. Voorsetsels: Op die glyplank
2. Voorsetsels: In die see
3. Voorsetsels: In die boomhuis
4. Voorsetsels: In die ruimte
5. Voorsetsels: Plaasdiere
6. Artikulasie: k-klank
7. Artikulasie: l-klank
8. Artikulasie: r-klank
9. Artikulasie: s-klank
10. Uitbreiding van taal- en luistervaardighede: Beroepe
11. Uitbreiding van taal- en luistervaardighede: Dokter
12. Uitbreiding van taal- en luistervaardighede: Tandarts
13. Uitbreiding van taal- en luistervaardighede: Veearts
14. Storie: Hans en Hettie
15. Storie: Hasie se avontuur
16. Storie: Jasper in die salon
17. Storie: Daantjie se partytjie
Hierdie hulpmiddels mag onder geen omstandighede herverkoop word of versprei word nie.
PDF-formaat.