Hierdie tafelkalender is in A3 ontwerp, maar kan in enige grootte gedruk word.
Januarie tot Desember.
Daar is ook plek om verjaarsdae in te skryf en notas te maak.
In die pakket is ook 'n verjaarsdagkalender (12 bladsye) in A4 ontwerp om al daardie belangrike datums vas te vang.
Wolfie Designs is trots op KWALITEIT werk!