
Hierdie boekie het 50 bladsye en sluit die volgende in:
- Verkeersligte
- Hoe om veilig oor die pad te loop
- Hoe om veilig oor sebra strepe te loop
- Hoe om veilig by 'n bus te wees
- Hoe om veilig by 'n taxi te wees
- Hoe om veilig met 'n fiets te ry
- Plakkers om op 'n motor te plak vir veiligheid
- Verkeerstekens plakkate in kleur en swart en wit
- 13 Plakkate oor vorms in die tema padveiligheid