© All rights reserved - All products are in PDF format for self printing. No resource may be reproduced or resold whatsoever!

My trou joernaal - sonneblomme (PDF)
My trou joernaal - sonneblomme (PDF)
  • Load image into Gallery viewer, My trou joernaal - sonneblomme (PDF)
  • Load image into Gallery viewer, My trou joernaal - sonneblomme (PDF)

My trou joernaal - sonneblomme (PDF)

Regular price
R 150
Sale price
R 150
Regular price
Sold out
Unit price
per 
VAT included. Shipping calculated at checkout.

Hierdie waardevolle A4-boek bevat die volgende: (60 Bladsye)

- Ons is verloof

- Kontrolelys

- Trou begroting

- Wittebrood begroting

- Wittebrood idees en planne

- Maandelikse "to do" lysie 

- Lys van betalings

- Gastelys

- Bruidsmeisies

- Strooijonkers

- My kombuistee

- My voorkoms beplanning 

- Verskaffers

- Lys van moontlike foto's

- Onthaal beplanning

- Troukoek beplanning 

- Blomme en hul seisoene 

- 'n Brief aan my toekomstige vrou

- 'n Brief aan my toekomstige man 

- Wittebrood lysie 

- Trou wenke 

- Die verloop van ons troudag

- Ons troudag foto's 

- Wittebrood foto's 

- Notas

Print uit wat jy benodig en bind dit saam vir langdurige gebruik.

Jou hele troue in een boek!

Hierdie boek is in PDF-formaat en moet self geprint word.

Wolfie Designs is TROTS op kwaliteit werk.