Hierdie waardevolle A4-boek bevat die volgende: (60 Bladsye)
- Ons is verloof
- Kontrolelys
- Trou begroting
- Wittebrood begroting
- Wittebrood idees en planne
- Maandelikse "to do" lysie
- Lys van betalings
- Gastelys
- Bruidsmeisies
- Strooijonkers
- My kombuistee
- My voorkoms beplanning
- Verskaffers
- Lys van moontlike foto's
- Onthaal beplanning
- Troukoek beplanning
- Blomme en hul seisoene
- 'n Brief aan my toekomstige vrou
- 'n Brief aan my toekomstige man
- Wittebrood lysie
- Trou wenke
- Die verloop van ons troudag
- Ons troudag foto's
- Wittebrood foto's
- Notas
Print uit wat jy benodig en bind dit saam vir langdurige gebruik.
Jou hele troue in een boek!
Hierdie boek is in PDF-formaat en moet self geprint word.
Wolfie Designs is TROTS op kwaliteit werk.