© All rights reserved - All products are in PDF format for self printing.

My skool avonture
My skool avonture
My skool avonture
My skool avonture
My skool avonture
  • Load image into Gallery viewer, My skool avonture

Regular price
R 530
Sale price
R 530
Regular price
R 0
Sold out
Unit price
per 
VAT included. Shipping calculated at checkout.

Hierdie is 'n boek wat vir 15 jaar gebruik kan word en dan nog vir baie lank sal mooi bly om gebêre te word!

Hierdie skool avonture boek is 'n hardeblad boek met 250g dik papier.

94 Bladsye.

Bewaar jou kind se kosbaarste skool herinneringe vanaf Graad RRR tot matriek.

Elke Graad het plek vir die volgende:

- Eerste dag van skool herinneringe

- My spog koevert: plek vir rapporte, kunswerke, diplomas en ekstras

- Plek om 'n prentjie te teken / notas te skryf vir die ouer grade

- 'n Dubbelbladsy vir foto's en herinneringe

- Laaste dag van skool herinneringe 

Koerierkoste van R120 kom by checkout by. 

Ons pos slegs in Suid-Afrika.

**** Voorraad moet bestel word - wagtyd is ongeveer 3 weke.