© All rights reserved - All products are in PDF format for self printing.

My groot woordeskat boek
My groot woordeskat boek
  • Load image into Gallery viewer, My groot woordeskat boek
  • Load image into Gallery viewer, My groot woordeskat boek

My groot woordeskat boek

Regular price
R 75.00
Sale price
R 75.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Die basis van taalontwikkeling word in die eerste ses jaar van 'n kind se lewe vasgelê.  

Hoe kan ek ‘n liefde vir spraak en taal by my kind vestig? Deur te PRAAT, PRAAT, PRAAT!

Hier is ongeveer 350 kaarte met 'n prent en beskrywing by.  Dit kan gebruik word om nuwe woorde aan te leer, om verbale begrip te verbeter en om sinne te vorm en te oefen.

Die 1-2 jarige kind sien die prente en hoor die woorde.  

Die 2-3 jarige kind sê die basiese woord in die prent.

Die 3-5 jarige kind kan al in 'n sin sê wat hy/sy sien en begin uitbrei daaroor.

Vir die 4-6 jarige kind kan daar al vrae gevra word oor die prent en verbeelding kan ontwikkel word.

Hierdie boekie kan dus vir 'n paar jaar gebruik word.  Lamineer die bladsye of knip die kaarte uit en lamineer dit vir langdurige gebruik.