© All rights reserved - All products are in PDF format for self printing. No resource may be reproduced or resold whatsoever!

My Graad 3 plekmatjie
My Graad 3 plekmatjie
  • Load image into Gallery viewer, My Graad 3 plekmatjie
  • Load image into Gallery viewer, My Graad 3 plekmatjie

My Graad 3 plekmatjie

Regular price
R 5
Sale price
R 5
Regular price
R 15
Sold out
Unit price
per 
VAT included. Shipping calculated at checkout.

Gebruik dit op die leerder se tafel wanneer daar gewerk word.

Sluit die volgende in:

- Dae van die week

- Maande van die jaar

- Alfabet hoofletters in lopende skrif

- Alfabet kleinletters in lopende skrif

- 2D-vorms

- 3D-vorms

- Getallelyn tot 50

- Getalle van 1-10

- Teller en noemer

- Optel, aftrek, vermenigvuldig en deel konsepte

Die groote is A4, maar kan ook A3 gedruk word.