Met die hulp van Zandri Grimbeek - Geregistreerde Berader, is Wolfie Designs besig om 'n reeks Sielkunde hulpmiddels te ontwerp.
Hierdie boekie is waardevol vir alle ouers wat kinders in die koshuis het of 'n kind het wat koshuis toe moet gaan.
Die Koshuisbrakkie fokus verder op wenke aan ouers met die oorgang.
Hierdie waardevolle boekie het 37 bladsye.
Hierdie hulpmiddel mag onder geen omstandighede herverkoop word of versprei word nie.
PDF-formaat.