
Digitale bababoek
Vanaf Mamma se swangerskap tot baba se geboorte. Alle herinneringe word vasgevang in hierdie pragtige, kleurvolle bababoek. 80 Bladsye.
Selfs plek vir foto's vanaf die eerste tot sesde verjaarsdag, asook die eerste skooldag.
'n Neutrale bababoek - geskik vir enige geslag.
Geen inhoudsopgawe of bladsynommers: gemaak om self te kies watter bladsye jy wil uitdruk.