© All rights reserved - All products are in PDF format for self printing. No resource may be reproduced or resold whatsoever!

Lees / Biblioteek tema - Diere
Lees / Biblioteek tema - Diere
Lees / Biblioteek tema - Diere
  • Load image into Gallery viewer, Lees / Biblioteek tema - Diere
  • Load image into Gallery viewer, Lees / Biblioteek tema - Diere
  • Load image into Gallery viewer, Lees / Biblioteek tema - Diere

Lees / Biblioteek tema - Diere

Regular price
R 220
Sale price
R 220
Regular price
R 220
Sold out
Unit price
per 
VAT included. Shipping calculated at checkout.

Ons is verskriklik opgewonde oor hierde oulike pakket wat in elke klaskamer en biblioteek so nodig is. Gebruik dit vir jou leeshoekie, inspirasie vir leerders om te lees of skoolbiblioteek.

Met hierdie pragtige plakkate, sal dit elke leerder aanmoedig om ‘n boek op te tel en hom of haar te verryk.

 Die volgende plakkate word ingesluit in die pakket:

  • 5 Aanhalings
  • 10 Biblioteek reëls
  • Biblioteek tye en vlaggies opskrif
  • 10 Boek etiket reëls
  • 13 Boek genres met eenvoudige verduidelikings
  • 9 Boekmerkies
  • Boekwurm sertifikaat
  • Dele van ‘n boek plakkaat
  • 2 Veranderbare etikette
  • 6 Naam “badges”
  • 5 Slagspreuke
  • Top 5 boeke plakkaat
  • Biblioteek uitteken vorm
  • Veranderbare templaat – vertikaal
  • Veranderbare templaat – horisontaal
  • Veranderbare vlaggies
  • Verlore boeke en beloningsplakkaat
  • Welkom by die biblioteek “banner”

Slegs in PDF-Formaat beskikbaar.

Hierdie hulpbron mag onder geen omstandighede herverkoop of versprei word nie.