Hierdie oulike pakket het ongeveer 25 kosblik briefies vir elke skooldag vir die maand van Februarie. (Vir liefdesmaand!)
Knip die briefies uit en stuur jou kind elke dag skool toe met die wete dat jy by hom/haar is!