Hierdie oulike pakket het ongeveer 300 kosblik briefies en kan vir kleuterskool, laerskool en hoërskool leerders gebruik word.
Die volgende briefies is ingesluit:
- 108 briefies vir die jongspan wat nog nie kan lees nie
- 60 briefies wat neutraal is, met oulike sêgoed
- 60 briefies met 'n algemene "ek is lief vir jou" boodskap
- 40 briefies met Bybelversies daarop
- 40 motiverende briefies
Knip die briefies uit en stuur jou kind elke dag skool toe met die wete dat jy by hom/haar is!
**Let asb. daarop dat die seuns en meisies se kosblik briefies baie dieselfde is. Daar is 'n paar bladsye waar slegs die prente verskil.