
Hierdie oulike pakket het ongeveer 100 kosblik briefies vir manlief.
Knip die briefies uit en stuur jou man elke dag werk toe met die wete dat jy by hom is!
**Let asb. daarop dat sommige van die briefies in hierdie pakket dieselfde bewoording het.