Hierdie is 'n baie kosbare boek wat baie lank gekoester kan word.
36 Bladsye met die volgende inhoud:
- Kosbare briefies vir mekaar
- 'n Dag in die lewe van...
- Iets interessant oor...
- Kosbare familie herinneringe
- Kosbare vakansie herinneringe
- Belangrike datums
- Top 5 (verskeie onderwerpe)
- Spesiale oomblikke
- Verjaarsdae
- Familie stamboom
- Troeteldiere
- Kosbare sêgoed
- Familie byeenkoms
- ______ is by Jesus...
- Ek is dankbaar vir...
- Stories van ons lewens (gunsteling boeke)
- ______ se gunsteling resep
- 'n Leë bladsy vir enige ekstras
Hierdie boek is KOSBAAR!
PDF om self te print.