© All rights reserved - All products are in PDF format for self printing. No resource may be reproduced or resold whatsoever!

Kleine Wolfie verjaar
Kleine Wolfie verjaar
  • Load image into Gallery viewer, Kleine Wolfie verjaar
  • Load image into Gallery viewer, Kleine Wolfie verjaar

Kleine Wolfie verjaar

Regular price
R 30
Sale price
R 30
Regular price
R 30
Sold out
Unit price
per 
VAT included. Shipping calculated at checkout.

Willie Wolf se ouers kan nie bekostig dat hy 'n partytjie hou nie.  Hy het net verlede week verjaar.  Kleine Wolfie se hartjie is baie seer.  Hy gaan partytjie hou en sy beste maatjie het geen partytjie gehad nie.  Aan watter slim plan gaan Kleine Wolfie dink?
Kleine Wolfie se hoofdoel is om waardes vas te lê by kinders tussen die ouderdom van 3 en 9 jaar.

Ingesluit is ook:
  • Begripsvrae
  • Inkleurprente
  • Sigwoorde (60 sigwoorde)
  • Pas die prent by die woord (6 woorde en prente)
  • Lees kort sinne (28 kort sinne)

Ongeveer 15 bladsye in hierdie oulike boekie.

Jy sal nie spyt wees nie!