© All rights reserved - All products are in PDF format for self printing. No resource may be reproduced or resold whatsoever!

Kleine Wolfie maak 'n gesonde plan
Kleine Wolfie maak 'n gesonde plan
  • Load image into Gallery viewer, Kleine Wolfie maak 'n gesonde plan
  • Load image into Gallery viewer, Kleine Wolfie maak 'n gesonde plan

Kleine Wolfie maak 'n gesonde plan

Regular price
R 30
Sale price
R 30
Regular price
R 30
Sold out
Unit price
per 
VAT included. Shipping calculated at checkout.

Kleine Wolfie gaan vir die naweek by Oupa en Ouma Wolf op die plaas kuier.  Oupa Wolf het die mooiste groentetuin.  Wat is Kleine Wolfie se plan met hierdie groentetuin?
Kleine Wolfie se hoofdoel is om waardes vas te lê by kinders tussen die ouderdom van 3 en 9 jaar.

Ingesluit is ook:
  • Begripsvrae
  • Inkleurprente
  • Sigwoorde (60 sigwoorde)
  • Pas die prent by die woord (6 woorde en prente)
  • Lees kort sinne (28 kort sinne)

Ongeveer 15 bladsye in hierdie oulike boekie.

Jy sal nie spyt wees nie!