© All rights reserved - All products are in PDF format for self printing. No resource may be reproduced or resold whatsoever!

Kleine Wolfie kry 'n maatjie
Kleine Wolfie kry 'n maatjie
  • Load image into Gallery viewer, Kleine Wolfie kry 'n maatjie
  • Load image into Gallery viewer, Kleine Wolfie kry 'n maatjie

Kleine Wolfie kry 'n maatjie

Regular price
R 30
Sale price
R 30
Regular price
R 30
Sold out
Unit price
per 
VAT included. Shipping calculated at checkout.

Kleine Wolfie se kosblikkie het by die skool geval.  Juis op hierdie dag het sy mamma vir hom 'n lekker stukkie koek ingepak.  Hy huil.  Juffrou troos hom.  Wie ontmoet hy volgende?
Kleine Wolfie se hoofdoel is om waardes vas te lê by kinders tussen die ouderdom van 3 en 9 jaar.

Ingesluit is ook:
  • Begripsvrae
  • Inkleurprente
  • Sigwoorde (60 sigwoorde)
  • Pas die prent by die woord (8 woorde en prente)
  • Lees kort sinne (28 kort sinne)

Ongeveer 15 bladsye in hierdie oulike boekie.

Jy sal nie spyt wees nie!