© All rights reserved - All products are in PDF format for self printing. No resource may be reproduced or resold whatsoever!

Kleine Wolfie en die skilpad
Kleine Wolfie en die skilpad
  • Load image into Gallery viewer, Kleine Wolfie en die skilpad
  • Load image into Gallery viewer, Kleine Wolfie en die skilpad

Kleine Wolfie en die skilpad

Regular price
R 30
Sale price
R 30
Regular price
R 30
Sold out
Unit price
per 
VAT included. Shipping calculated at checkout.

Kleine Wolfie is oppad om vir Ouma Wolf te gaan kuier. Langs die pad sien hulle iets wat soos 'n klip lyk... Dit is sowaar 'n klein skilpadjie. Hulle neem die skilpadjie na Ouma Wolf se huis en daarna na hulle eie huis. Gaan Kleine Wolfie die skilpadjie hou? Of gaan hy die regte ding doen?

Kleine Wolfie se hoofdoel is om waardes vas te lê by kinders tussen die ouderdom van 3 en 9 jaar.
Ingesluit is ook:
  • Begripsvrae
  • Inkleurprente
  • Sigwoorde (60 sigwoorde)
  • Pas die prent by die woord (8 woorde en prente)
  • Lees kort sinne (28 kort sinne)

Ongeveer 15 bladsye in hierdie oulike boekie.

Jy sal nie spyt wees nie!