© All rights reserved - All products are in PDF format for self printing.

Kleine Wolfie by die tandarts
Kleine Wolfie by die tandarts
  • Load image into Gallery viewer, Kleine Wolfie by die tandarts
  • Load image into Gallery viewer, Kleine Wolfie by die tandarts

Kleine Wolfie by die tandarts

Regular price
R 25.00
Sale price
R 25.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Willie Wolf se tandjie het by die skool uitgeval.  Kleine Wolfie het groot geskrik.  Hy het seker te veel lekkers geëet.  Mens se tande val mos nie sommer uit nie.  Hy gaan vertel vir Mamma wat by die skool gebeur het...
Kleine Wolfie se hoofdoel is om waardes vas te lê by kinders tussen die ouderdom van 3 en 9 jaar.

Ingesluit is ook:
  • Begripsvrae
  • Inkleurprente
  • Sigwoorde (60 sigwoorde)
  • Pas die prent by die woord (8 woorde en prente)
  • Lees kort sinne (28 kort sinne)

Ongeveer 15 bladsye in hierdie oulike boekie.

Jy sal nie spyt wees nie!