
Hierdie Kleine Wolfie temaboekies behandel die Graad 1 temas.
Die volgende temas is ingesluit:
1. Tema 11 - Seisoene
2. Tema 12 - My huis
3. Tema 13 - Emosies
4. Tema 14 - Goeie maniere & verantwoordelikhede
5. Tema 15 - My sintuie
6. Tema 16 - Soorte diere
7. Tema 17 - Troeteldiere
8. Tema 18 - 'n Gesonde lyfie
9. Tema 19 - Plante
10. Tema 20 - Kersfees
Dit sluit die volgende in:
- 'n Kort storie oor die tema
- Sigwoorde (ongeveer 100 woorde)
- 5 Eenvoudige begripsvrae
- Baie lekker aktiwiteite oor die tema
Hierdie boekies het ongeveer 15 bladsye elk.