Ons stel ons SPLINTERNUWE klastemas bekend!
Hierdie bundels is ontwerp spesifiek vir die Intermediêre- en Senior Fase onderwysers en sluit 175 plakkate in.
Hierdie bundels is ontwerp spesifiek vir die Intermediêre- en Senior Fase onderwysers en sluit 175 plakkate in.
Ons Voëltjies 2 klastema is nou beskikbaar met die volgende plakkate:
- Alfabet vlaggies – Gewone skrif
- Alfabet vlaggies - Lopende skrif
- Verjaarsdagkalender
- Spogbord – Sluit die opskrif en 9 leë plakkate in
- Klaskaptein plakkaat
- Klas pligte plakkaat
- Tien klasreëls
- Vyf motiverende aanhalings
- Kleure, 2D- en 3D-vorms plakkate
- Leë horisontale plakkaat
- Leë vertikale plakkaat
- Vyf bekende aanhalings
- Vyf leë voorblaaie
- Kaartjie vir die volgende: saaltoestemming, badkamertoestemming, kantoortoestemming
- Leë leêr templaat (56mm x330mm)
- Wiskunde simbole
- Maande en dae plakkate
- Fases van die maan
- Twee naamkaartjies
- Telblok (1-100) en Tel in 2,3,4,5,10 plakkate
- Nege woordsoorte plakkate
- Elf leestekens plakkate
- Seisoene plakkate
- Sonnestelsel plakkaat
- Rooster en Top 10 plakkaat
- Vertikaal en horisontaal plakkaat
- Welkom bord
- Wêreldkaart
- Maaltafels
- Deeltafels
PDF-Formaat