© All rights reserved - All products are in PDF format for self printing. No resource may be reproduced or resold whatsoever!

Intermediêre Klastema - Bye
Intermediêre Klastema - Bye
  • Load image into Gallery viewer, Intermediêre Klastema - Bye
  • Load image into Gallery viewer, Intermediêre Klastema - Bye

Intermediêre Klastema - Bye

Regular price
R 150
Sale price
R 150
Regular price
R 250
Sold out
Unit price
per 
VAT included. Shipping calculated at checkout.

Ons stel ons SPLINTERNUWE klastemas bekend!

Hierdie bundels is ontwerp spesifiek vir die Intermediêre- en Senior Fase onderwysers en sluit 175 plakkate in. 

Hierdie bundels is ontwerp spesifiek vir die Intermediêre- en Senior Fase onderwysers en sluit 175 plakkate in. 

Ons Bye klastema is nou beskikbaar met die volgende plakkate:

- Alfabet vlaggies – Gewone skrif

- Alfabet vlaggies - Lopende skrif

- Verjaarsdagkalender

- Spogbord – Sluit die opskrif en 9 leë plakkate in

- Klaskaptein plakkaat

- Klas pligte plakkaat

- Tien klasreëls

- Vyf motiverende aanhalings

- Kleure, 2D- en 3D-vorms plakkate

- Leë horisontale plakkaat 

- Leë vertikale plakkaat

- Vyf bekende aanhalings

- Vyf leë voorblaaie

- Kaartjie vir die volgende: saaltoestemming, badkamertoestemming,  kantoortoestemming

- Leë leêr templaat (56mm x330mm)

- Wiskunde simbole

- Maande en dae plakkate

- Fases van die maan

- Twee naamkaartjies

- Telblok (1-100) en Tel in 2,3,4,5,10 plakkate

- Nege woordsoorte plakkate

- Elf leestekens plakkate

- Seisoene plakkate

- Sonnestelsel plakkaat

- Rooster en Top 10 plakkaat

- Vertikaal en horisontaal plakkaat

- Welkom bord

- Wêreldkaart

- Maaltafels

- Deeltafels

PDF-Formaat