© All rights reserved - All products are in PDF format for self printing. No resource may be reproduced or resold whatsoever!

Interaktiewe storie 1 - Matthys Muis soek kaas
Interaktiewe storie 1 - Matthys Muis soek kaas
  • Load image into Gallery viewer, Interaktiewe storie 1 - Matthys Muis soek kaas
  • Load image into Gallery viewer, Interaktiewe storie 1 - Matthys Muis soek kaas

Interaktiewe storie 1 - Matthys Muis soek kaas

Regular price
R 30
Sale price
R 30
Regular price
R 80
Sold out
Unit price
per 
VAT included. Shipping calculated at checkout.

Met die hulp van Liezel Mc Duling Spraak-Taalterapeut het Wolfie Designs 'n hele reeks Spraak-Taalterapie hulpmiddels ontwerp.

Hierdie boek verbeter kinders se woordeskat en sinskonstruksie op 'n prettige en interaktiewe manier. Hierdie boek is verder aangepas om verskillende kommunikasievaardighede volgens 'n skaal te akkommodeer.

Daar word op die volgende koswoorde gefokus: sap, botter, eiers, jogurt, kaas en melk.

Hierdie boekie het 20 bladsye.

***Hierdie boekie is nie deel van die Spraakterapie pakket van 17 boekies nie.

Hierdie hulpmiddel mag onder geen omstandighede herverkoop word of versprei word nie. 

PDF-formaat.