© All rights reserved - All products are in PDF format for self printing. No resource may be reproduced or resold whatsoever!

Graad 3 Wiskunde oefenboekie
Graad 3 Wiskunde oefenboekie
Graad 3 Wiskunde oefenboekie
  • Load image into Gallery viewer, Graad 3 Wiskunde oefenboekie
  • Load image into Gallery viewer, Graad 3 Wiskunde oefenboekie
  • Load image into Gallery viewer, Graad 3 Wiskunde oefenboekie

Graad 3 Wiskunde oefenboekie

Regular price
R 30
Sale price
R 30
Regular price
R 30
Sold out
Unit price
per 
VAT included. Shipping calculated at checkout.

Hierdie boekie het 50 bladsye en bestaan uit die volgende:

Rangskik van klein na groot en groot na klein
Getalwaarde en plekwaarde
Rond af tot die naaste 10
Groter as, kleiner as, gelyk
Meer as en minder as
Eenvoudige optel- en aftreksomme
Voltooi getalpatrone
Skryf getalle in woorde
Skryf getalle neer
Horlosies en tyd
Sosiale kennis
Tafels
2D-vorms
Omkring die getalle wat 10 en 20 vorm
Berekening sinne en somme
Maande van die jaar en dae van maande
Ewe en onewe getalle
Veelvoude
Kleingeld somme
Pas probleemsomme by getallesinne en bereken die antwoord
Skryf getalle van 1 tot 100
Tel in 2’s, 3’s, 4’s, 5’e en 6’e
Uitgebreide notasie
Verdubbel en halveer
Breuke
Voltooi die patroon
Voltooi die grafiek deur leidrade te volg

Daar is ook 'n paar bladsye se hulpmiddels in wat tot die leerder se voordeel gebruik kan word.

Memorandum ingesluit.