
Hierdie pakket sluit 4 werkboekies in:
Afrikaans Huistaal (30 werkvelle)
Engels Eerste Addisionele Taal (30 werkvelle)
Wiskunde (30 werkvelle)
Lewensvaardigheid (20 werkvelle)
Alle werkvelle is belyn met die KABV.
Kwaliteit werk is 'n waarborg!