© All rights reserved - All products are in PDF format for self printing. No resource may be reproduced or resold whatsoever!

Graad 2 Ondersteuning boekie WISKUNDE
Graad 2 Ondersteuning boekie WISKUNDE
Graad 2 Ondersteuning boekie WISKUNDE
Graad 2 Ondersteuning boekie WISKUNDE
  • Load image into Gallery viewer, Graad 2 Ondersteuning boekie WISKUNDE
  • Load image into Gallery viewer, Graad 2 Ondersteuning boekie WISKUNDE
  • Load image into Gallery viewer, Graad 2 Ondersteuning boekie WISKUNDE
  • Load image into Gallery viewer, Graad 2 Ondersteuning boekie WISKUNDE

Graad 2 Ondersteuning boekie WISKUNDE

Regular price
R 160
Sale price
R 160
Regular price
R 160
Sold out
Unit price
per 
VAT included. Shipping calculated at checkout.

Hierdie is 'n PROPVOL boekie van 160 bladsye wat die leerder ondersteun met die volgende konsepte:

- Tel in twees 

- Tel in dries 

- Tel in viers 

- Tel in vywe 

- Tel in tiene 

- Tel aan en terug 

- Getalsimbole 

- Getalname 

- Minder as, meer as 

- Kleiner as, groter as en gelyk aan 

- Ewe en onewe getalle

- Plekwaarde

- Verbind die nommers om prente te vorm 

- Vermenigvuldig 

- Deel 

- Optel 

- Aftrek 

- 2D- en 3D-vorms 

- Tyd

- Lengte

- Massa

- Volume 

- Geld

- Kleingeld

- Woordsomme 

- Simmetrie

- Breuke

- Aansig

- Posisie

- Meetkundige patrone

- Getalkombinasies 

- Ranggetalle

Hierdie boekie is spesifiek daar vir ondersteuning vir die Graad 2 leerder en is PERFEK vir ouers / onderwysers wat tuisonderrig doen.

Hierdie boekie sal ook BAIE ondersteuning bied vir enige Juffrou wat ekstra, oulike werkvelle benodig.

Wolfie Designs is trots op KWALITEIT werk!