© All rights reserved - All products are in PDF format for self printing. No resource may be reproduced or resold whatsoever!

Graad 2 Ondersteuning boekie TAAL
Graad 2 Ondersteuning boekie TAAL
Graad 2 Ondersteuning boekie TAAL
Graad 2 Ondersteuning boekie TAAL
Graad 2 Ondersteuning boekie TAAL
Graad 2 Ondersteuning boekie TAAL
Graad 2 Ondersteuning boekie TAAL
Graad 2 Ondersteuning boekie TAAL
Graad 2 Ondersteuning boekie TAAL
  • Load image into Gallery viewer, Graad 2 Ondersteuning boekie TAAL

Regular price
R 90
Sale price
R 90
Regular price
R 180
Sold out
Unit price
per 
VAT included. Shipping calculated at checkout.

Hierdie is 'n PROPVOL boekie van 230 bladsye wat die leerder ondersteun met die volgende konsepte:

- Hersiening van al die Graad 1 klankies (met 'n unieke, oulike storie vir elke enkelklankie)

- Oefen die volgende beginklankies:

  br-, tr-, dr-, fr- vr-, fl-, f-, v-, g-, ver-, be-, sp-, kn-, kl-, sk-, st-, sl-, pl-, sw-, dw-, kw-, tw-, gr-, gl-, spr-, str-, skr-

- Oefen die volgende eindklankies:

  -aai, -ooi, -oei, -eeu, -t, -d, -rt, -nt, -rd, -nd, -lf, -lp, -lt, -ld, -lg, -rp, -ls, -ks, -ts, -lm, -rm, -rg, -ng, -nk

- Gemenge klankies oefeninge

- 'b' en 'd' verwarring werkvelle

- 'b' en 't' verwarring werkvelle

- 'f' en 'v' verwarring werkvelle

- Lettergrepe werkvelle

- Manlik en vroulik werkvelle

- Meervoude werkvelle

- Verkleinwoorde werkvelle

- Voorsetsels werkvelle

- Trappe van vergelyking werkvelle

- Teenoorgesteldes werlvelle

- Leestekens werkvelle

- 10 Unieke begripstoetse met 10 begripsvrae elk.

Hierdie boekie is spesifiek daar vir ondersteuning vir die Graad 2 leerder en is PERFEK vir ouers / onderwysers wat tuisonderrig doen.

Hierdie boekie sal ook BAIE ondersteuning bied vir enige Juffrou wat ekstra, oulike werkvelle benodig.

Wolfie Designs is trots op KWALITEIT werk!