© All rights reserved - All products are in PDF format for self printing. No resource may be reproduced or resold whatsoever!

Graad 1 sigwoorde (DCAPS-kurrikulum)
Graad 1 sigwoorde (DCAPS-kurrikulum)
Graad 1 sigwoorde (DCAPS-kurrikulum)
  • Load image into Gallery viewer, Graad 1 sigwoorde (DCAPS-kurrikulum)
  • Load image into Gallery viewer, Graad 1 sigwoorde (DCAPS-kurrikulum)
  • Load image into Gallery viewer, Graad 1 sigwoorde (DCAPS-kurrikulum)

Graad 1 sigwoorde (DCAPS-kurrikulum)

Regular price
R 40
Sale price
R 40
Regular price
R 0
Sold out
Unit price
per 
VAT included. Shipping calculated at checkout.

Hierdie besonderse sigwoorde boekie het 60 bladsye en bevat die volgende 30 woorde uit die DCAPS kurrikulum:

in, is, 'n, as, sit, en, ma, pa, na, so, te, al, die, ons, vir, wil, dit, sê, om, op, so, tot, van, net, dan, kan, met, hom, my, wat

Elke woord het ongeveer 9 aktiwiteite.

Daar is dobbelsteen speletjies ook om te help met die aanleer van die nuwe woorde.

Hierdie boekie bevat ook 6 leeskaarte met al die sigwoorde op.

Hierdie is 'n PRET boekie. Die kind gaan nie eers weet hy/sy is besig om te leer nie.

Wolfie Designs is trots op KWALITEIT werk!