© All rights reserved - All products are in PDF format for self printing.

Graad 1 Ondersteuning boekie WISKUNDE
Graad 1 Ondersteuning boekie WISKUNDE
Graad 1 Ondersteuning boekie WISKUNDE
Graad 1 Ondersteuning boekie WISKUNDE
Graad 1 Ondersteuning boekie WISKUNDE
  • Load image into Gallery viewer, Graad 1 Ondersteuning boekie WISKUNDE

Regular price
R 140.00
Sale price
R 140.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Hierdie is 'n PROPVOL boekie van 160 bladsye wat die leerder ondersteun met die volgende konsepte:

- Getalle van 1-10 (20 werkvelle)

- Tel in twees

- Tel in vywe

- Tel in tiene

- Getalsimbole

- Getalname

- Minder as, meer as

- Soek die verskille (6 verskillende prente)

- Kleiner as en groter as

- Voor, na en middel

- Ranggetalle

- Plekwaarde

- Verbind die nommers om prente te vorm

- Getalkombinasies van die getalle 5-10

- Verdubbel en halveer

- Optel en aftrek (17 werkvelle)

- 2D- en 3D-vorms

- 4 Kleine Wolfie kort stories om Wiskundige konsepte bekend te stel

- Tyd (10 werkvelle)

- Lengte

- Massa

- Volume

- Sortering

- Data

- Geld (note en munte)

- Geld werkvelle

- Geld woordsomme

- Aansig

- Woordsomme (ongeveer 25 woordsomme)

- Simmetrie

Hierdie boekie is spesifiek daar vir ondersteuning vir die Graad 1 leerder en is PERFEK vir ouers / onderwysers wat tuisonderrig doen.

Hierdie boekie sal ook BAIE ondersteuning bied vir enige Juffrou wat ekstra, oulike werkvelle benodig.

Wolfie Designs is trots op KWALITEIT werk!