Met die hulp van Zandri Grimbeek - Geregistreerde Berader, is Wolfie Designs besig om 'n reeks Sielkunde hulpmiddels te ontwerp.
Hierdie boekie het 28 bladsye.
Emosies is ‘n gevoel wat jy kry. Kinders kan emosies op hulle lyfies voel, maar meeste weet nie hoe om hierdie emosies te verwerk of hoe om daarop te reageer nie.
Hierdie boekie fokus daarop om dit vir die leerder makliker te maak om emosies te hanteer.
Die volgende 5 emosies word in diepte bespreek - daar is ook praktiese aktiwiteite ingesluit:
- Gelukkig
- Kwaad
- Bang
- Hartseer
- Skaam
Hierdie hulpmiddel mag onder geen omstandighede herverkoop word of versprei word nie.
PDF-formaat.