© All rights reserved - All products are in PDF format for self printing.

Ek ken my tafels - deel
Ek ken my tafels - deel
  • Load image into Gallery viewer, Ek ken my tafels - deel
  • Load image into Gallery viewer, Ek ken my tafels - deel

Ek ken my tafels - deel

Regular price
R 25.00
Sale price
R 25.00
Regular price
R 60.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Hierdie boekie het 90 bladsye en behandel al die deel tafels vanaf 1-12.

Elke deel tafel behandel die volgende:

1.  'n Plakkaat met die tafel se vrae en antwoorde.

2.  6 Oefeninge waar die tafels se antwoorde ingevul moet word.

3.  Flitskaarte van die tafels se vrae.

4.  Legkaarte om die deel tafel by sy antwoord te pas.

 

Hierdie is baie oulike oefeninge met oulike prente daarby om leer LEKKER te maak!

Wolfie Designs is trots op KWALITEIT werk!