© All rights reserved - All products are in PDF format for self printing. No resource may be reproduced or resold whatsoever!

Ek ken 100 woorde
Ek ken 100 woorde
  • Load image into Gallery viewer, Ek ken 100 woorde
  • Load image into Gallery viewer, Ek ken 100 woorde

Ek ken 100 woorde

Regular price
R 15
Sale price
R 15
Regular price
R 30
Sold out
Unit price
per 
VAT included. Shipping calculated at checkout.

Hierdie boekie bestaan uit 100 flitskaarte met woorde en prente.

Perfek om vir baba sy/haar eerste woorde aan te leer.

Die grootte is A4, maar kan in enige grootte geprint word.  Print 4 op 'n bladsy vir A5-grootte.  Lamineer vir langdurige gebruik.

Die volgende kategorieë word gedek:

1.  Kleure

2.  Getalle van 1-10

3.  Vorms

4.  In die huis

5.  In die badkamer

6.  Wat ons aantrek

7.  Waarmee eet baba

8.  Kos

9.  Groente

10. Vrugte

11. Speelgoed

12. Vervoer

13. Buite

14. Troeteldiere

15. Plaasdiere

16. Wilde diere