
Hierdie boekie het 14 plakkate en bestaan uit die volgende :
- Aankoms van maats
- Badkamer roetine
- Ontbyt
- Water drink roetine
- Sirkeltyd
- Groepsaktiwiteit
- Oggend verversing
- Buite speel
- Binne speel
- Storie tyd
- Middagete
- Slapie tyd
- Middag verversing
- Huis toe gaan tyd
PDF-formaat.