Met die hulp van Liezel Mc Duling Spraak-Taalterapeut het Wolfie Designs 'n hele reeks Spraak-Taalterapie hulpmiddels ontwerp.
Deur hierdie oulike storie oor Daantjie oefen die leerders die volgende:
- Ouditiewe geheue
- Fonologiese bewustheid
- Woordeskat
- Narratiewe en sinskonstruksie
Hierdie hulpmiddel mag onder geen omstandighede herverkoop word of versprei word nie.
PDF-formaat.