Hierdie oulike hulpbron sluit 45 verskillende koeponne in wat jou seun kan verdien.
Ingesluit is `n beloningskaart met vyf kolle, asook `n beloningskaart met 10 kolle.
Daar is twee verskillende beloningskaarte om van te kies.
This resource includes 45 different coupons for your little boy to earn, in addition to reward charts - one with 5 places and one with 10 places.
There are two different reward charts to choose from.