Hierdie is die "ULTIMATE" beplanning pakket en is perfek vir enige huishouding.
65 Bladsye.
Die volgende is ingesluit:
- Weeklikse beplanning uitleg vir 52 weke (met datums ingevul)
- 'n Leë beplanning uitleg wat jy kan lamineer en op die yskas sit
- Maandelikse doelwitte
- Resepte kaarte (leeg)
- Huisreëls
- Verjaarsdagkalender (al die maande op een bladsy)
- Notas bladsy (leeg)
- Top 10 bucket list (leeg)
- Weeklikse etes (leeg)
- Inkopielysie (leeg)
- Gebed lysie
Digitaal in PDF-formaat om self te print.