Met die hulp van Liezel Mc Duling Spraak-Taalterapeut het Wolfie Designs 'n hele reeks Spraak-Taalterapie hulpmiddels ontwerp.
Hierdie hulpbron is slegs vir leerders wat reeds die klank kan uitspreek, maar dit nog moet oefen in woorde.
As die leerder nog nie die klank alleen kan uitspreek nie, moet 'n spraakterapeut eers gekontak word.
Hierdie boekie het 10 Bladsye.
Ouderdomme:
/k/-klank: Vanaf 2 jaar
/l/-klank: Vanaf 3 jaar
/s/-klank: Vanaf 4 jaar
/r/-klank: Vanaf 5 jaar
Hierdie hulpmiddel mag onder geen omstandighede herverkoop word of versprei word nie.
PDF-formaat.