© All rights reserved - All products are in PDF format for self printing. No resource may be reproduced or resold whatsoever!

2024 Jaarbeplanner BUNDEL - Bullterriers

2024 Jaarbeplanner BUNDEL - Bullterriers

Regular price
R 85
Sale price
R 85
Regular price
Sold out
Unit price
per 
VAT included. Shipping calculated at checkout.

Hierdie is die "ULTIMATE" beplanning pakket en is perfek vir enige huishouding.
Hierdie ontwerp is vir BULLTERRIERS liefhebbers!

Die volgende is ingesluit:
- Weeklikse beplanning uitleg wat jy kan lamineer en op die yskas sit (Vul self die datums in)
- Maandelikse doelwitte
- Resepte kaarte (leeg)
- Huisreëls
- Verjaarsdagkalender (al die maande op een bladsy)
- Notas bladsy (leeg)
- Top 10 bucket list (leeg)
- Weeklikse etes (leeg)
- Inkopielysie (leeg)
- Gebed lysie
- 'n 2024 Kalender (1 Bladsy per maand)
- 'n 2024 Jaarkalender (1 Bladsy - A1)
Digitaal in PDF-formaat om self te print.
Hierdie hulpmiddels mag onder geen omstandighede herverkoop word of versprei word nie.