© All rights reserved - All products are in PDF format for self printing. No resource may be reproduced or resold whatsoever!

Woodlands diere verjaarsdag pakket
Woodlands diere verjaarsdag pakket
Woodlands diere verjaarsdag pakket
Woodlands diere verjaarsdag pakket
Woodlands diere verjaarsdag pakket
  • Load image into Gallery viewer, Woodlands diere verjaarsdag pakket
  • Load image into Gallery viewer, Woodlands diere verjaarsdag pakket
  • Load image into Gallery viewer, Woodlands diere verjaarsdag pakket
  • Load image into Gallery viewer, Woodlands diere verjaarsdag pakket
  • Load image into Gallery viewer, Woodlands diere verjaarsdag pakket

Woodlands diere verjaarsdag pakket

Regular price
R 200
Sale price
R 200
Regular price
R 350
Sold out
Unit price
per 
VAT included. Shipping calculated at checkout.

Hierdie pakket bevat alles wat jy benodig om jou kind se verjaarsdag partytjie PRAGTIG te maak!

Hierdie pakket kan gebruik word vir kinders vanaf 1-7 jaar.

Die pakket is in PDF / PNG formaat en moet self geprint word.

Die volgende afdelings is ingesluit:

1. Welkom bord

    (A2-grootte en die kind se naam kan verander word.

2. Welkom vlaggies

    (A4-grootte met 6 vlaggies)

3. Ouderdom vlaggies

    (A4-grootte, ongeveer 6 vlaggies, kies tussen die ouderdomme 1-7 jaar)

4. Veels geluk vlaggies

    (A4-grootte, 12 vlaggies)

5. Uitnodiging

    (Kontak Wolfie Designs om die uitnodiging volgens jou inligting te verander)

6. Strooitjie etikette

    (80x40 mm, 12 strooitjie etikette op 'n A4-bladsy)

7. Koeldrank bottel etikette

    (200x40 mm, 3 koeldrank bottel etikette op 'n A4-bladsy)

8. Cupcake toppers

    (40x40 mm, ongeveer 40 cupcake toppers op A4-bladsye, kies tussen die         

    ouderdomme 1-7 jaar)

9. Lekkergoed boksie / pakkie plakkers

    (90x90 mm vierkante, 90x90 mm sirkels, 6 plakkers op A4-bladsye)

10. Dankie kaartjies

      (40x60 mm, 16 dankie kaartjies op 'n A4-bladsy.)

11. Logo / prent van die tema

      (A2-grootte)

12. Foto hoekie

      (A2-grootte)

13. Naamkaartjies

      (Naamkaartjies kan gevou word, 60x120 mm, 6 op 'n bladsy, 60x30 mm, 21 op 'n   

      bladsy)

14. Partytjie aktiwiteit

      (Kies tussen 2 plekmatjie aktiwiteite - 1-3 jaar en 4-7 jaar)

15. Kos kaartjies

      (60x120 mm, 6 kos kaartjies op 'n A4-bladsy)

16. Fonts

      (Die fonts wat in die tema gebruik is kan opgelaai word om die pakket te verander)

17. Hulp

      (Gaan loer gerus na die hulp afdeling)

 

Wolfie Designs is trots op KWALITEIT werk!

Kontak ons gerus indien daar enige vrae is.