Hierdie pret boekie het 30 bladsye en bestaan uit die volgende:
- Prente om in te kleur
- Voltooi eenvoudige somme
- Voltooi die patrone
- Verf kolle met oorstokkies
- Soek die woorde
- Teken jou eie tema prent
- Voltooi die doolhof
- Trek die lyne van die prente na
- Skommelwoorde
- Tel in ene tot by 20
- Soek die verskille
- Volg die instruksies
- Kleur in volgens nommers
- Simmetrie
- Eenvoudige 2D-vorms
- Speel 'tic-tac-toe'
- 5 Emosies aktiwiteite
- Primêre kleure
- Sekondêre kleure
GRATIS:
Enige items kan op die telkaarte geplaas word om tel te oefen, bv. pak enige lekkers / huishoudelike items op om te tel.
- Tel tot 5 telkaart
- Tel tot 10 telkaart
- Tel tot 20 telkaart
- Tel tot 50 telkaart
- Tel tot 100 telkaart