© All rights reserved - All products are in PDF format for self printing. No resource may be reproduced or resold whatsoever!

Graad 1 Ondersteuning boekie TAAL
Graad 1 Ondersteuning boekie TAAL
Graad 1 Ondersteuning boekie TAAL
Graad 1 Ondersteuning boekie TAAL
Graad 1 Ondersteuning boekie TAAL
Graad 1 Ondersteuning boekie TAAL
Graad 1 Ondersteuning boekie TAAL
Graad 1 Ondersteuning boekie TAAL
Graad 1 Ondersteuning boekie TAAL
Graad 1 Ondersteuning boekie TAAL
  • Load image into Gallery viewer, Graad 1 Ondersteuning boekie TAAL

Regular price
R 90
Sale price
R 90
Regular price
R 180
Sold out
Unit price
per 
VAT included. Shipping calculated at checkout.

Hierdie is 'n PROPVOL boekie van 200 bladsye wat die leerder ondersteun met die volgende konsepte:

- Trek die lyne na (baie belangrik vir skryfvaardighede)

- Die alfabet (oefen om elke letter te skryf - hoofletter en kleinletter)

- Oefen om die klankies te skryf (a, e, i, o, u, y, aa, ee, oo, uu, ou, ie, ei, ui, eu, oe)

- 'n Oulike, unieke klanke storie vir al 16 klankies.

-  Die a, e, i, o, u, y klankies het elkeen 8 verskillende werkkaarte om die klankies vas te lê.

- Die aa, ee, oo, uu, ou, ie, ei, ui, eu, oe klankies het elkeen 7 verskillende werkkaarte om die klankies vas te lê.

- Verskeie gemengde klankies werkkaarte waar die klankies deurmekaar gemeng is vir klank vaslegging.

- Kleur die prente volgens klankies in.

- Meervoude werkvelle

- Logiese opeenvolging werkkaarte - prente met sinne daarby wat uitgeknip moet word en in die regte volgorde weer gepak moet word.

- 10 Kort, unieke begripstoetse met 5 begripsvrae elk en 'n prent om in te kleur.

Hierdie boekie is spesifiek daar vir ondersteuning vir die Graad 1 leerder en is PERFEK vir ouers / onderwysers wat tuisonderrig doen.

Hierdie boekie sal ook BAIE ondersteuning bied vir enige Juffrou wat ekstra, oulike werkvelle benodig.

Wolfie Designs is trots op KWALITEIT werk!