© All rights reserved - All products are in PDF format for self printing. No resource may be reproduced or resold whatsoever!

My Graad 2 plekmatjie
My Graad 2 plekmatjie
  • Load image into Gallery viewer, My Graad 2 plekmatjie
  • Load image into Gallery viewer, My Graad 2 plekmatjie

My Graad 2 plekmatjie

Regular price
R 15
Sale price
R 15
Regular price
R 15
Sold out
Unit price
per 
VAT included. Shipping calculated at checkout.

Gebruik dit op die leerder se tafel wanneer daar gewerk word.

Sluit die volgende in:

- Dae van die week

- Maande van die jaar

- Alfabet hoofletters

- Alfabet kleinletters

- 2D-vorms

- 3D-vorms

- Ranggetalle van 1-10

- Getalle van 1-10

- Getallelyn van 1-25

- Ewe en onewe getalle

- Plus, minus, maal en deel simbole

- Tyd in kwartiere

Die groote is A4, maar kan ook A3 gedruk word.