Kleine Wolfie vertel oor Kersfees - Jesus se geboorte.
Dit sluit die volgende in:
- 'n Kort storie oor die tema
- Sigwoorde (ongeveer 100 woorde)
- 5 Eenvoudige begripsvrae
- Baie lekker aktiwiteite oor die tema
Hierdie boekie het 21 bladsye.
Hierdie boekie is dieselfde as Tema 20 - Kersfees. (Moenie koop indien jy reeds Kleine Wolfie tema 20 gekoop het nie.)