Hierdie flitskaarte is baie behulpsaam wanneer die alfabet aangeleer word. Daar is 52 Flitskaarte ingesluit. 26 in handskrif en 26 in lopende skrif.
Hierdie flitskaarte is nie in 'n tema ontwerp nie, dit is net op 'n gewone wit agtergrond.
Hierdie flitskaarte kan ook gelamineer word vir vele gebruike.