100 Bladsye propvol werk.
Inhoud
1. Visuele Diskriminasie
2. Ruimtelike Oriëntasie, Vormherkenning, Links en Regs
3. Voorgrond / Agtergrond
4. Ooreenkomste / Verskille
5. Ouditiewe Geheue en -Diskriminasie
6. Patroonvoltooiing
7. Sortering en Datahantering
8. Koördinasie
9. Logiese Opeenvolging
10. Gestalt
11. Redenering
12. Visuele Sluiting
13. Telling
14. Getalbegrip
15. Visuele Geheue